Laerskool Truida Kestell atlete presteer in landloop
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende Laerskool Truida Kestell leerders wat gekwalifiseer het vir die SA-kampioenskappe!
Voor L/R: Ebert Wagenaar; Rianza Boshoff; Lukie Odendaal; Janco Köhler; Johnathan Matthew; John Boshoff; JG Blignaut. Agter: Cecelia Boshoff; Janus Odendaal; Bester Grimbeek; Kuifie van Rooyen;










