Laerskool Eikestad Gr R’s geniet hul uitstappie
ADVERTISEMENT
Laerskool Eikestad graad R-maats was aan die einde van kwartaal 3 by Gino’s vir n uitstappie. Hulle het elkeen hul eie pizza gemaak en dit was so lekker om te sien hoe elkeen dit geniet het. Ons bedank oom Gary en sy span wat elke maatjie so mooi gehelp het. Dit was ‘n groot bederf wat hul vir altyd sal onthou!

















