AWSUM School News

Top Menu

  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

Main Menu

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About Us
  • Advertise with us
  • Printing for your school
  • Past exam papers – All Grades

logo

ADVERTISEMENT

Regional News

  • Home
  • Regional News
    • Western Cape
      • Northern Suburbs
      • Helderberg
      • Boland
      • Breede Valley
      • Southern Cape
      • Southern Suburbs
      • City Bowl Atlantic Seaboard
      • Table Bay and Melkbos
      • Swartland and West Coast
      • Overberg
    • Gauteng Johannesburg
      • Randburg Linden Northcliff
      • East Rand
      • JHB East
      • JHB South
      • JHB Central
      • Krugersdorp Roodepoort
      • Bryanston Sandton Rosebank
    • Gauteng Pretoria
      • Centurion
      • PTA East
      • PTA North
      • PTA Central PTA South
    • Vaal Driehoek
    • Bloemfontein
    • North West
      • Potch Klerksdorp and surrounds
      • Rustenburg Brits and surrounds
    • Eastern Cape
      • Port Elizabeth & Surrounds
      • East London & Surrounds
      • Eastern Cape Towns
    • Northern Cape
    • Kwazulu-Natal
      • Durban and Durban North
      • Westville Pinetown Hillcrest Kloof
      • Midlands
      • Northern Natal
      • South Coast
    • Limpopo
    • Mpumalanga
      • Lowveld
      • Highveld
    • Free State
      • Bloemfontein
      • Northern and Eastern Free State
  • About Us
  • Hoërskool Noordheuwel leerder maak geskiedenis by Proscenium Toneelkompetisie

  • Alberton High School athlete selected to represent SA

  • Extra mural achievement from York High School

  • Hoërskool Noordheuwel leerder presteer uitstekend by die Nasionale Friesperd Kampioenskappe

  • Hoër Landbouskool Oakdale leerders word in die WP-Jeugskouspan ingesluit


CenturionCVO Skool PretoriaGauteng PretoriaLaerskool BakenkopPTA EastRegional News
Home›Regional News›Gauteng Pretoria›Centurion›Voortrekkermonument gewilde bestemming vir skolebesoeke

Voortrekkermonument gewilde bestemming vir skolebesoeke

By Karien Frans
4th October 2022
1370
0

ADVERTISEMENT


Share:

Voortrekkermonument gewilde bestemming vir skolebesoeke. Die Voortrekkermonument (VTM) het deur Septembermaand gasheer gespeel vir byna 2000 leerlinge, wat ons kultuurtuiste besoek het. Dié leerlinge kom vanaf verskeie staat-, privaat en tuisskole, in totaal 25 skole-instansies. Hierdie is ’n klinkklare bewys dat geskiedenis lééf en die jeug van vandag steeds opgewonde raak oor erfenis. Skole soos Impaq Homeschool, Abbotts College, Nong Primary School, CVO Skool Pretoria, Matiwane Combined School, Laerskool Bakenkop en Ema Primary het almal die kultuurtuiste besoek om te leer van die geskiedenis van Suid-Afrika en ons erfenis.

Opgewonde, energieke en geïnteresseerde jong leerlinge met verskeie agtergronde het heel maand die VTM se terrein platgeloop en kon deel in mekaar se geskiedenis. Fani Mmollowa, ’n onderwyser van die Nong Primary School, was vreeslik beïndruk met die toestand van die terrein, die kwaliteit van die toerbegeleiding van sy skoolgroep en het baie gehou van die verskillende aktiwiteite wat aangebied is. Dié skool het nie net geleer van die geskiedenis van die Groot Trek nie, maar het by die Pioniersentrum geleer hoe die pioniers van ouds brood gebak het: nie in die oond met meel wat ons in die winkel koop nie, maar dat álles self gemaak moes word, selfs die oond.

Altus Hanekom van CVO Skool Pretoria

Broodbak demonstrasie deur Godfrey Zake vir Pepps College

CVO Skool Pretoria

Laerskool Bakenkop het kom kuier en een brawe Bakie het sy hand opgesteek om kanon Susanna af te vuur

Nong Primary School juig Susanna toe

Susanna, die kanon, Danie Dreyer saam met Nong Primary School

Alhoewel al die besoekpunte interessant is, is dit Susanna wat deur die bank die meeste geniet word. Susanna, ’n ou skeepskanon wat by Fort Schanskop afgevuur word, bly ’n gunsteling. Altus Hanekom (11) van CVO Skool Pretoria, is self lief vir geskiedenis en is van mening dat die Voortrekkermonument “nogal weet waarvan hulle praat”. Hanekom vertel opgewonde: “Die toer was baie interessant! Die beste was om van heel bo in die monument af te kyk na onder.” Sy klasmaats het die nuutste Vrijheidsreis-uitstalling insiggewend gevind, waarna hulle ook in die voetspore van die ou trekkerleiers in die Historiese Trekroetetuin gestap het. Met soveel om te doen op die VTM-terrein, só ’n ryke erfenis en tonne opwindende toere, is dit geen verbasing dat soveel skole kies om hul uitstappies hier deur te bring nie.

 

 

 

TagsUitstappie
Previous Article

Laat daar nooit weer gesê word dat ...

Next Article

Marist Brothers Linmeyer wins 1st Place

Share:

Related articles More from author

  • Laerskool SwellendamOverbergRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Swellendam Graad 4’s en onderwysers het die Swellendam museum besoek

    11th March 2024
    By Meinette van Zyl
  • Laerskool SwellendamOverbergRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Swellendam besoek die Swellendam museum

    30th April 2024
    By Andreneza Damonse
  • Laerskool De TygerNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Laerskool De Tyger het die kwartaal afgesluit met ‘n uitstappie na Stellenbosch

    6th September 2023
    By Karien Frans
  • Laerskool GansbaaiOverbergRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Gansbaai Graad 7’s is bederf met ‘n verrassings besoek aan Afrikanos

    9th July 2025
    By Karien Frans
  • Laerskool Bellville-NoordNorthern SuburbsRegional NewsWestern Cape

    Laerskool Bellville-Noord besoek die Iziko Museum en Planetarium

    6th August 2024
    By Andreneza Damonse
  • Hoërskool BredasdorpOverbergRegional NewsWestern Cape

    Hoërskool Bredasdorp leerders geniet die opvoedkundige uitstappie

    19th March 2026
    By Andreneza Damonse

  • Curro KathuNorthern CapeRegional News

    Curro Kathu Primary School Cricket results

  • Laerskool NelspruitLowveldMpumalangaRegional News

    Nelspruit Primary School Puma Rugby

  • Gauteng PretoriaHoërskool WaterkloofPTA EastRegional News

    HS Waterkloof leerders word vir SA Krieket Colts span gekies

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

ADVERTISEMENT

Some people call it school news. We call it awsum.

Africa’s premier school network offers a multi-tiered communication platform to schools that include: The AWSUM Newspaper, AWSUM App for Schools, the 24/7 school news website and AWSUM Clashes.

 

 

Our ‘awsumness’ includes: New technology and media, an income opportunity that will be your biggest source of income outside of school fees and a new perspective on school news on one of Africa’s fastest growing school news platforms

© 2025 Awsum News.



CreativeMagic

Join Us on Facebook

  • Pretoria
  • Centurion & Midrand
  • Johannesburg
  • Vaaldriehoek
  • Durban
  • Midlands
  • Northern Natal
  • Free State
  • Cape Town
  • Boland
  • Breede Valley
  • Helderberg
  • Overberg
  • Swartland & Weskus
  • Northern Suburbs
  • Southern Cape
  • Noord-Kaap
  • North West
  • Limpopo
  • Mpumalanga
  • East London
  • Port Elizabeth
  • Eastern Cape – Towns
  • Home
  • Advertise with us