HS Waterkloof leerders word vir SA Krieket Colts span gekies
ADVERTISEMENT
Na afloop van die KSA Nasionale o. 19-week is Hernus Marais vir die SA Colts-span en Tristan Luus vir die SA Skole-span, gekies. Kloof-krieket is voorwaar trots op hierdie twee spelers en dit bewys harde werk en ‘n briljante seisoen word beloon!
![]()










