Die Hoërskool Menlopark leerder word in die SA o.19-dameskrieketspan ingesluit
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Jané Verhage (graad 10) wat in die SA o. 19-dameskrieketspan ingesluit is! Geniet die geleentheid! Die Hoërskool Menlopark is saam met jou trots en dankbaar!










