Laerskool Gansbaai Graad 7’s is bederf met ‘n verrassings besoek aan Afrikanos
ADVERTISEMENT
Die Laerskool Gansbaai Graad 7’s is bederf met ‘n verrassings besoek aan Afrikanos. Jul het dit verdien! Dit was ook die 1ste keer dat twee van ons personeellede die “crocs” van nader kon bekyk. Dankie aan ons skoolhoof, Mnr Devin Sauls, vir die inisiatief en die geleentheid.













