Laerskool Eikestad tennis uitslae
ADVERTISEMENT
Laerskool Eikestad se top 7- seuns- en dogterstennisspelers het van 17 tot 19 Oktober aan die Gerrie Berner-tennistoernooi in die Paarl deelgeneem.
Die uitslae was soos volg:
- 𝗗𝗼𝗴𝘁𝗲𝗿𝘀 behaal ‘n 4de plek
- 𝗦𝗲𝘂𝗻𝘀 behaal ‘n 9de plek
Seuns
Dogters










