Primêre Skool Naudeville Rugbyspelers ingesluit in Griffonsspanne
ADVERTISEMENT
Primêre Skool Naudeville Rugbyspelers ingesluit in Griffonsspanne. Baie geluk aan Bokang Radebe en Rico Schoeman wat voorlopig ingelsuit is in die o.12A (Rico) en 0.12B (Bokang) Griffons rugbyspan wat 21-24 Junie in Klerksdorp aan die 0.12 toernooi gaan deelneem. Ons is baie trots op julle!
![]()
RugbyBaie geluk aan die volgende seuns wat in verskeie, voorlopige 0.13 Griffons oefengroepe ingesluit is:
- Aiden Schoeman o.13B
- Theodore Lange o.13A
- Henre Rossouw o.13A
Die seuns neem tydens die vakansie 25-30 Junie aan die Cravenweek deel te Pietermaritzburg.
![]()










