Derby rugby spanfoto’s – Bethlehem Voortrekker
ADVERTISEMENT
Hier is die BVHS rugbyspanne wat gaan speel in die 2022 derby tussen BVHS en Hoërskool Witteberg. Ons gesels ook met die eerstespan afrigters, Dries Pretorius en Justin Taylor.
Wat kan die skool en ouers hierdie jaar te wagte wees van julle span?
Ons werk hard daaraan om die Wesgrow en Liga te wen.
Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar?
Ons glo daaraan dat goeie spankultuur, sukses kweek en daarom is dit belangrik vir ons, dat wanneer ons oefen en ons kondisioneringsprogramme volg, dit voluit te doen. Ons werk vir mekaar en ons skool tot ere aan God.
Wat is die moeilikste aspek van `n skole afrigter se taak?
Ons filosofi e is dat ons as afrigters altyd moet streef om ‘n goeie voorbeeld te stel. Ons wil die seuns leer dat ons nooit groter as die sport moet wees nie. Hoe ons as afrigters optree wanneer ons verloor of wen moet ‘n positiewe invloed op die spelers hê, sodat ons gebalanseerde jong manne in die toekoms kan instuur.
Skole rugby word al hoe sterker, waarom sou jy sê is dit so?
Die strewe om altyd beter te doen, is maar deel van die lewe. Trots en ambisie maak van ons om altyd die beste te lewer. Die Covid-19 pandemie het ook daartoe bygedra dat ons besef het dat skole-sport nie ‘n gegewe is nie en dat ons elke oomblik en geleentheid tot die beste van ons vermoë moet aanpak. Kompetisie tussen skole, maak dat skole daarna streef om uit te staan in hul gemeenskappe, en onbewustelik lei dit daartoe dat ons dorp ‘n sterk gemeenskap bly en dat Bethlehem kan spog met hulle skole.
o.19A

Voor: Tumi Khoza, Alexander Maree, Hein Smit, Louis Janse van Vuuren (k), Dawie Maree (o/k), Ruben Kruger, DH Stevenson, Johnny Willis.
Middel: Xander van Staden, Hendrik Mathee, Ruan Warden, Jona Brink, Tiaan van Rooyen, Onkarabile Lebeta, Johan Whitehead.
Agter: Jake Landmann, Harry Kymdell, Ludich Reinecke, Ruan Haward, Alberto Argentino, Fano Linde, Sev Oosthuizen, Khotso Potloane.
o.16A

Voor: Kaneng Kenneth, Craig Mann, Juan Duminy, Dawie Fourie(k), Frederik Fourie (o/k), Arnold Ras, Kamohelo Moses, Karabelo Chaka.
Middel: Jayden de Jesus, Wian Fourie, Juan Theunissen, Josh Bezuidenhout, Neel Brink, Pieter Gunter, Francois Maree.
Agter: Brandon Kotze, Luttig Roux, Immanuel Veitch, James Schnetler, Cecil Parsons, AJ Ferreira, Danny Claasen.
o.15A

Voor: Christiaan van der Sandt, Wian Muller, Omphile Pete, Attila Ozturk (k), Theo van Wyk (o/k), Sebastian Moses, Edré Wille, Rikus Ras.
Agter: Nolen du Plooy, AJ Myburgh, FJ Venter, Muller du Plessis, Adriaan Bonthuys, Sybrandt Bester, Luca Masut.
o.14A

Voor: Paul Naude, Lesedi Mafube, Neo Mosiea, Willie Pretorius (k), Damian Zwhalen, Bentley Schoeman, Katleho Khoza. Middel: Bokang Tsatsa, Danie Marx, Sizwe Qwabe, JC Pretorius, Wessel Hattingh, DJ Uys. Agter: Henry Janse van Rensburg, Francois Grové, Kerneels Janse van Rensburg, Lourens Roux, Francois Cornelius. Afwesig: Sellvon Mabooi.
o.19B

o.16B

Voor: Jeandre Ferreira, Eric Cilliers, Wian Fourie (k), Ruan Pretorius, Neel Brink (o/k), Calvin Tseole, Pieter Louw.
Middel: Kabelo Matsau, JJ Mulder, Louise-Paul Terblanche, Lourens Lamley, NJ Kruger, TD Langley.
Agter: John Venter, JP Janse van Vuuren, Keanu Coetzee, Danny Claasen, Francois Maree.
Afwesig: Evert Strydom.
o.15B

Voor: Hardus Campher, Juan Joubert, Antonie Grové (k), Jurie Knobel (o/k), Pieter Gorman, JW Smalberger.
Middel: Jeboho Motloung, Moropa Lephonolo, Adrian Dietrichsen, Kamohelo Mothopeletsi, Dillon Mallison, Jan-Harm van Wyk, Jan-Drian Bonthuys.
Agter: Mathew Greyling, MC Theron, Berto van Niekerk, Juhin Muller, Philip Crause.
o.14B

Voor: Franco Boshoff, PG Hepburn, Brice Jones, Henry Janse van Rensburg, Echard Meaker, Michiel Heyns, Kathleho Khoza, George Venter.
Middel: Leo le Roux, Franco Naude, Zandré Neethling, Dennis Long, Nathan Kotze, Danie Marx, Bokang Tsatsa.
Agter: Danie Janse van Vuuren, Erich Rautenbach, Nathan Brockett, Carl du Randt, Bern Pieters.
Afwesig: Jano Smit.
o.19C

Voor: Eugene Kotse, Dean van Wyk, Antonio Cavaleiro (k), Simeon Jacobs (o/k), Human Buys.
Middel: Mias van der Linde, Themba Sithole, Willie Deale, Beyers de Bruin, Armand Lourens, Johan Hattingh.
Agter: Barries Barnard, Dewald van Jaarsveld, Calvin Claasen, Ricardo Ferreira, HJ Spalding.
Afwesig: Herman Muller en JP Wessels.









