Laerskool Bakenkop netbalspanne presteer uitstekend
ADVERTISEMENT
Hierdie keer is dit Laerskool Bakenkop se o.9 en o.10 Netbalspanne wat deelneem aan die Little Legends by Sportisimo. Met 𝟮𝟬 𝘀𝗸𝗼𝗹𝗲 in ’n titaniese stryd teen mekaar, speel die dogters wedstryd op wedstryd (maksimum 3 per span). Sommige wen al hulle wedstryde, van hulle 2 uit 3 maar niemand is huistoe sonder ‘n wen nie. Die son is warm, die lywe is warm, die gemoedere is warm – maar hulle liefde vir netbal brand nóg warmer!





















