Redenaars prestasie vir Kuswag Skool
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan hierdie Kuswag Skool leerders wat met selfvertroue en uitstekende voorbereiding aan die ATKV Interne-redenaarskompetisie deelgeneem het. Julle harde werk, moed en spreekvaardigheid is iets om op trots te wees. Baie dankie dat julle ons skool so mooi verteenwoordig het.










