Laerskool Orion redenaars wys hul staal op die verhoog
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Laerskool Orion se leerders wat op 11 en 12 Februarie 2026 aan die interne redenaarskompetisie deelgeneem het! Ons is ongelooflik trots op elkeen van julle se harde werk, moed en selfvertroue op die verhoog. Julle het gewys dat ’n Orie met oortuiging kan praat en met trots kan staan. Hou aan om julle stemme te laat hoor!
















