Hoërskool Ermelo sprekers praat plekke los by ATKV-Redenaars
ADVERTISEMENT
Hoërskool Ermelo is besonder trots op die redenaars wat deur is na die semi-finale ronde van die ATKV-Redenaars wat op 10 Mei te HTS Witbank plaasvind:
Graad 8-9, Afrikaans Huistaal Voorbereid:
- Aletha Kloppers
- Carel Hancke
- Janseke Jansen van Rensburg
- Johanco Griesel
- Jonél Venter
- Miané Swanepoel
Graad 8-9, Afrikaans Huistaal Onvoorbereid:
- Kara McKenzie
Graad 10-12, Afrikaan Huistaal Voorbereid:
- An-Euné van Niekerk
Graad 10-12, Afrikaan Huistaal Onvoorbereid:
- JF Möller
Graad 10-12, Afrikaan Addisionele Taal Voorbereid:
- J’Lee Willemse
Baie geluk aan elke spreker! EHS wens julle alle sterkte toe vir die volgende ronde.
![]()










