Laerskool Secunda Radikale Redenaars skitter in die streeksfinaal
ADVERTISEMENT
Laerskool Secunda wens graag die volgende twee leerders geluk met hulle puik prestasie tydens die Radikale Redenaars se Streeksfinaal wat op Saterdag, 24 Augustus 2024 te Hoërskool Oorsterland plaasgevind het. Die uitslae is as volg:
- Ninke Bezuidenhout gr. 2 – 1ste Afrikaans Moedertaal
- Alandri Bezuidenhout gr. 6 – 2de (tweetalig)
Ninke dring ook deur na nasionaal wat op 19 Oktober plaasvind. Baie sterkte!
![]()










