Laerskool Bakenkop het hulle eie “goue meisie” in Akrobaat Sport Solo
ADVERTISEMENT
In Olimpiese taal praat hulle van SA se “goue meisie” wanneer daar ‘n eerste plek is. Laerskool Bakenkop het hulle eie “goue meisie”:
Anneri Theron in Gr. 7 verwerf ‘n 1ste plek by die Akrobaat Sport Solo Nasionale kampioenskappe. Sy ontvang haar SA kleure vir Akro Solo Dans Sport. Baie geluk Anneri ons is baie trots op jou net soos ons op ons Olimpiesespan is.

Anneri Theron









