Hoërskool Zwartkop gimnastiek-sensasie
ADVERTISEMENT
Hoërskool Zwartkop se graad 9 gimnas, Jessica Maritz, is aangewys as die top Junior Olimpiese gimnas van Gauteng Noord vir die jaar 2022. Sy is die algehele wenner in Gauteng Noord sowel as in Gauteng. Tydens die Suid-Afrikaanse kampioenskappe het Jessica ‘n 7de plek in die Junior Olimpiese afdeling behaal. Baie geluk, Jessica!










