Laerskool Bakenkop leerder presteer by die SA Legends Nasionale Kampioenskappe
ADVERTISEMENT
Nog ‘n groot prestasie van SA Legends Nasionale Kampioenskappe vir een van Laerskool Bakenkop se leerders:
Minette Swiegers in Gr. 5 ontvang die volgende:
– Wenner in Prose
– Wenner gedramatiseerde poësie
– Wenner monoloog
-2de in Dramatised Poetry
Sy word ook genooi na die Gala geleentheid om op te tree waar sy ook die volgende pryse ontvang:
– Algehele redenaars junior wenner en redenaars ambassador
– Algehele orators junior wenner en orator ambassador
– Drama top 3 juniors en drama ambassador
– Overall top 10 supreme ambassador of championship
Die “cherry op die koek” is sy wen ook ‘n vakansie geskenkbewys van FOREVER RESORTS. Ons dink haar ouers sal die een waardeer.
Baie geluk Minette, wat ‘n groot prestasie! Ons is baie trots op jou.










