Laerskool Bakenkop het ook die mooiste leerders
ADVERTISEMENT
Laerskool Bakenkop het ook die mooiste leerders. Tydens Mr en Miss Gauteng Schools speel ons Bakies hul kaarte reg en ryg die toekennings in:
Kategorie 7 – 9
- Esna Pretorius en Lianca Oosthuizen haal die Top 5.
- Lianca word aangewys as Miss Junior Personality en is ook 1ste Prinses.
Seuns Jnr kategorie:
- Rhys Erasmus, Justin Smit, Ivan Steyn en Zihan Windt behaal die top 5
- Justin Smit word aangewys as die 2de Prins
- Zihan Windt word aangewys as die 1ste Prins
- Ivan Steyn stap weg met die volgende:
- Mr Personality
- Best Dressed
- Mr Photogenic
- Overall wenner Mr Gauteng Schools Junior
Kategorie 10 – 12 dogters
- Isabeau Potgieter en Lemo Mahopo behaal die Top 5
- Lemo Mahopo word aangewys as Miss Junior Photogenic en is ook aangewys as Miss Gauteng Wenner in die kategorie














