Mnr en mej Hoërskool DF Malan 2024
ADVERTISEMENT
Mnr. en Mej. Hoërskool DF Malan 2024 was ‘n skouspelagtige aand wat ons weggevoer het na Rio en ons na ons asems laat snak het! Al ons finaliste het ons in vervoering gehad, maar by so ‘n geleentheid is daar altyd wenners en ons wil hulle graag aan julle bekendstel: Mnr. en Mej. DF Malan-wenners 2024
- Mnr. DF Malan: Keane Stewart
- Mej. DF Malan: Karmi van Straaten
- 1ste prinses: Ameli Raats
- 1ste prins: Dirk Hagen
- 2de prinses: Ané de Villiers
- 2de prins: Erian Vorster
- Mej. Persoonlikheid: Mieke Grobler
- Mnr. Persoonlikheid: Marlo Human
- Debutant: James Laurence













