Laerskool Bakenkop leerder behaal die Titans krieketspan
ADVERTISEMENT
Titans Krieket: Sy doen dit vir ‘n 3de agtereenvolgende jaar. Baie geluk Laerskool Bakenkop leerder Carmen Hugo met jou insluiting by die Titans Krieketspan vir dogters 0.13 Daar wag vir jou ‘n baie goeie loopbaan voor in dié sport!












