Hoërskool Dr Malan leerder neem deel aan die Gauteng Kickboxing
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Johan Pretorius wat ook aan die Gauteng kickboxing deelgeneem het, en ‘n 2de plek behaal het. Hy kwalifiseer vir die
SA-kampioenskappe.
Baie geluk aan Richard Welgemoed. Hy het ‘n 2de en 3de plek behaal by die Gauteng-kampioenskappe. Hy kwalifiseer om aan die
Nasionale Kampioenskappe deel te neem.
Baie geluk aan Christiaan Coetzer wat ‘n 1ste plek behaal het in sy gewigsklas by die Gauteng-kampioenskappe. Hy kwalifi seer ook
vir die Suid-Afrikaanse kampioenskappe in Potchefstroom.












