Die Hoërskool Vredenburg het `n produksie van “Annie The Musical” opgevoer
ADVERTISEMENT
Die Hoërskool Vredenburg het `n produksie van “Annie: The Musical” opgevoer. Dit het tussen 1 en 2 September plaasgevind en ons is baie trosts op die harde werk van die leerders en onderwysers.










