Hoërskool Outeniqua presteer uitstekend by die Mordern Pentathlon
ADVERTISEMENT
Die UIPM 𝘔𝘰𝘥𝘦𝘳𝘯 𝘗𝘦𝘯𝘵𝘢𝘵𝘩𝘭𝘰𝘯 byeenkomste het onlangs plaasgevind en 3 van ons Kwaggas het uitstekend presteer. Die uitslae is as volg:
Wes-Kaap Kampioenskappe – 20 April, George, Glenwood House School
Dogters o. 15
- Minay Botha – Silwer
Dogters o. 19
- Mia Botha – 4de plek
Seuns o. 19
- Marco Erasmus – 4de plek
Suid-Afrikaanse Kampioenskappe – 2 & 3 Mei, Midrand, Reddam House
Dogters o. 15
Minay Botha – Brons
Dogters o. 19
- Mia Botha – 5de plek
Seuns o. 19
- Marco Erasmus – 6de plek
Junior Mans
- Marco Erasmus – 4de plek
Minay Botha is ook bekroon met die titel van die beste Junior Skerm (𝘍𝘦𝘯𝘤𝘦𝘳) van die
Tetrathlon-toernooi by die SA Kampioenskap-byeenkoms. Baie geluk julle, ons is baie trots op julle!












