Primêre Skool op die Voorpos leerders gekies vir Griekwa Cravenweek rugbyspanne
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die rugbyspelers van Primêre Skool op die Voorpos wie onderskeidelik in die o/13A,B en o/12B Griekwa Cravenweek rugbyspanne opgeneem is. Voories is baie trots op elkeen van julle!















