Die Hoërskool Wonderboom Matriekraad en Hoofleiers van 2025
ADVERTISEMENT
Die Hoërskool Wonderboom Matriekraad en Hoofleiers van 2025.
- Hoofdogter – Riany Janse van Rensburg
- Hoofseun – Carlo Schmahl
- Onderhoofdogter – Chanie Cory
- Onderhoofdogter – Esrie Venter
- Onderhoofseun – Marnus Lezar
- Onderhoofseun – Wayne Pretorius
- Huisleier: Knights – Barend Bossert
- Huisleier: Spartane – Hannah Bradfield
- Huisleier: Vikings – Verenique Kriek
- Huisleier: Samurai – Abinica Maritz
![]()










