Die Hoërskool Menlopark debat maak opslae in die Con Spirito finaal
ADVERTISEMENT
Die Hoërskool Menlopark-debat maak opslae met vier juniorspanne en twee seniorspanne wat deurdring na die finaal van die Con Spirito-debatskompetisie wat op 19 September in Kaapstad sal plaasvind. Baie geluk aan al sewentien die spanne wat aan die semifinaal deelgeneem het. Dit was wonderlik om julle met woord en daad in aksie te beleef.
Senior spanne:
- David Kunzmann & Andries Beyers
- Clara Serfontein & Daniëlle van Deventer

Clara Serfontein en Daniëlle van Deventer

David Kunzmann en Andries Beyers
Junior spanne:
- Liané de Wet & Milan Visser
- Luané Erasmus & Kayden Venter
- Stehan Serfontein & Erich Pieterse
- Lara Moolman & Clarisé van Niekerk

Lara Moolman en Clarisé van Niekerk

Liané de Wet en Milan Visser

Luané Erasmus en Kayden Venter

Stehan Serfontein en Erich Pieterse









