Mnr en Mej Hoërskool Overkruin 2025
ADVERTISEMENT
MNR. EN MEJ. OVERKRUIN 2025: ‘Mamma Mia!’
Die Mnr. en Mej. Overkruin-funksie was ‘n magiese aand vol glans, talent en emosie. Met die ‘Mamma Mia!’-tema het deelnemers die verhoog laat lewe kry met hul stylvolle uitrustings, selfvertroue en indrukwekkende optredes!
Dankie aan almal wat bygedra het om hierdie aand ‘n onvergeetlike sukses te maak – van die organiseerder en deelnemers tot ons ondersteuners en ouers!
Baie geluk aan ons nuwe Mnr. en Mej. Overkruin wenners!
JUNIORS
- – Mej. Ovie Fotogenies: Rubria Romo Romero
- – Mnr. Ovie Fotogenies: Kian de Beer
- – Junior Publieke Stem: Iviwe Bongoza
- – Mej. Ovie Tweede Prinses: Lianke Vorster
- – Mnr. Ovie Tweede Prins: Caleb Degenaar
- – Mej. Ovie Eerste Prinses: Dikeledi Majadibodu
- – Mnr. Ovie Eerste Prins: Tinotenda Chikari
- – Mej Ovie: Iviwe Bongoza
- – Mnr. Ovie: Kayden Batt

SENIORS
- – Mej. Persoonlikheid: Tené Wright
- – Mnr. Persoonlikheid: Stephan Botha
- – Senior Publieke Stem: Cha-Mari Smal
- – Mej. Overkruin Fotogenies: Tené Wright
- – Mnr. Overkruin Fotogenies: Bohlale Ledwaba
- – Mej. Overkruin Tweede Prinses: Tené Wright
- – Mnr. Overkruin Tweede Prins: Bohlale Ledwaba
- – Mej. Overkruin Eerste Prinses: Marli de Jager
- – Mnr. Overkruin Eerste Prins: Musa Nandi
- – Mej. Overkruin: Ameliah Bosch
- – Mnr. Overkruin: Steyn Beneke










