Hoërskool Overkruin vereer Toppresteerders
ADVERTISEMENT
Die Ovies het erkenning gegee aan Shani Rademeyer en Hannah Moodley vir hulle uitstekende matriekuitslae! Die Ovies weet dat harde werk beloon word en hulle is ‘n bewys daarvan. Na die Tshwane-Noord funksie het ons ook erkenning aan hulle voor die skool gegee.
– Shani Rademeyer: behaal die hoogste gemiddeld in die distrik vir Visuele Kuns met 97%.
– Hannah Moodley: behaal die hoogste gemiddeld in die distrik vir Geskiedenis met 99%.
Baie geluk, ons is trots op julle. Hou die Ovies se naam hoog!













