Laerskool Vredendal tennisspelers het aan die Rising Star tennistoernooi
ADVERTISEMENT
Laerskool Vredendal se tennisleerders het aan die Rising Star tennistoernooi in Moorreesburg deelgeneem. Dit was vir ons goeie ontwikkeling en die leerders het dit baie geniet. Ons het vandag met ons nuwe tennisklere gespeel. Weereens dankie aan ons borge: JFD paneelkloppers en Help my Leer. Ons lyk spoggerig.










