Hoërskool Waterkloof tennisspelers wys hul staal
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Ciaran McConnel (graad 9) wat die o.16-dogters asook enkels by die Gauteng-Noord Mini series-toernooi gewen het. Baie geluk aan Rynard van der Laan (graad 10) wat ook as wenner van dieselfde toernooi in die seuns o.16-enkels kategorie aangewys is. Hoërskool Waterkloof is baie trots op julle!












