Afrikaanse Hoër Meisieskool tennis skitter by die Amanda Coetzer Toernooi
ADVERTISEMENT
Affie-tennis skitter by Amanda Coetzer-toernooi! Die o.15 A-span het silwer verower ná ’n spanningsvolle eindstryd teen Oranje Meisies – wat ’n prestasie! Die eerstespan het hul plek in die top agt verseker met ’n sesde plek algeheel.
Baie geluk, dogters – julle dra die Affie-naam met trots!














