Laerskool Hugo Rust vier Lentedag met ‘n heerlike lentestap
ADVERTISEMENT
Op 1 September het Laerskool Hugo Rust Lentedag gevier met ’n heerlike lentestap. Dit was ’n baie lekker dag met perfekte lenteweer om op ons sportgrond en deur die wingerde te stap en sommer net die vars lug en skoonheid van die natuur te geniet.
![]()










