Hoërskool Fichardtpark spog met Provinsiale rugby afrigters
ADVERTISEMENT
Hoërskool Fichardtpark rugby afrigters is verkies is om by verskeie provinsiale toernooie tydens die Junie/Julie vakansie betrokke te wees.Baie geluk!
Mnr Riaan Herholdt, Afrigter van die Grant Khomo 15tal, by Goue Leeus(Hoërskool Bekker) Mnr Reon Vosloo Afrigter van Vrystaat 0.17 by Valke (VUT Izak Steyl Stadion) Mnr Zandré Pienaar Afrigter van die Vrystaat 0.18 Akademiespan by Pumas (Hoërskool Middelburg).










