Hoërskool Montana atletiekafrigters hou skoolnaam hoog
ADVERTISEMENT
Twee Montie-atletiekafrigters, Taylon Bieldt en Frikkie Pretorius, is ingesluit in die nasionale span wat Suid-Afrika in Maart by die Afrika Spele in Ghana verteenwoordig. Harde werk en toewyding word altyd beloon! Julle is ‘n inspirasie vir die Montie-atlete en ons is baie trots op julle. Mag dit vir julle ‘n verrykende ervaring wees wat julle grootste verwagtinge oortref.
Taylon Bieldt
Frikkie Pretorius










