Hoërskool Ermelo Rugbyafrigters word bemagtig
ADVERTISEMENT
Op 7 Februarie is daar ‘n kursus gehou by Hoërskool Ermelo waarby die skrumskakels, skoppers en veral die afrigters baie gebaat het. Die kursus is aangebied deur Blikkies Groenewald en die Erries is vol moed en sien met groot afwagting uit na die rugbyseisoen wat voorlê.

Foto (vlnr): Menere Philip Matfield, Stephan van Dyk, Rudy Joubert, Pieter Grobler, Blikkies Groenewald, Vincent Sonnekus, Eben Jonker, Louis Murray en Wally van der Walt









