Laerskool Newton afrigters ingesluit in die Griekwas Laerskole spanne
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan die volgende afrigters van Newton wat ook aangestel is om die leisels te neem van die volgende Griekwas Laerskole spanne!!
- De Wet Kruger – 0/13A Cravenweek Griekwas span
- Wiaan le Roux – 0/12B Griekwas span
Julle maak ons trots!










