Laerskool Proteapark ritmerakkers neem deel aan die Kaleidoscope Finaal 2025
ADVERTISEMENT
Laerskool Proteapark is sommer baie trots op julle en opgewonde om te sien wat julle dié jaar bereik tydens die FINAAL! Al ons duime en tone is vas! Dankie vir al die ure wat julle en julle juffies ingesit het om Rooikappie tot lewe te roep op ‘n moderne, unieke wyse!










