Laerskool Stulting Primary leerders het aan die Suidoos-Kaap ATKV Redenaars se semi-finaal deelgeneem
ADVERTISEMENT
Die volgende Laerskool Stulting Primary leerders het aan die Suidoos-Kaap ATKV Redenaars se semi-finaal deelgeneem. Die kompetisie was baie sterk, maar ons leerders het uitstekend gevaar en almal oortuig van hulle standpunt.
Ons is baie trots op elkeen wat deelgeneem het!
- JC Vermaak
- Saskia van Loggerenberg
- Amé Spangenberg
- Lika Vermaak
- Annemie Botes
Ons is baie trots op elkeen en weet dat julle almal wenners is!
![]()










