Laerskool Montagu kondig hul Leiers van die Jaar 2023 aan
ADVERTISEMENT
Leiers van die Jaar 2023
Baie geluk Zack Roos en Lienka Joubert, wat tydens die saalbyeenkoms van 13 Oktober 2023 aangewys is as die Leiers van die jaar vir 2023.

Zack Roos, Mnr. Jan Kruger (Skoolhoof), Lienka Joubert









