Laerskool Gericke spog met talentvolle swemmer
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Ellen Faul van Laerskool Gericke wat gedurende die vakansie hard gewoeker het met haar swemtalent. Sy het tydens die ‘CTA Invitational Meet’ op 23 September ‘n brons medalje verower in die 100m vryslag asook ‘n silwer medalje in die 200m vlinderslag.
Sy het ook 5-8 Oktober in George aan die Fred Barnard Gala deelgeneem en ‘n silwer medalje in die 200m vlinderslag verower.










