Laerskool Oranje-Noord swemmers neem deel aan die SA Skole Kampioenskappe
ADVERTISEMENT
Laerskool Oranje-Noord swemmers neem deel aan die South African School Championships in Kaapstad. (SA Skole swem) Wat ’n ongelooflike prestasie om gekies te word om jou skool op nasionale vlak te verteenwoordig! Baie baie geluk!
- Liane van Zyl
- Llewellyn Orffer
- Lisan Joubert
- Noah Visser (kon ongelukkig nie deelneem a.g.v ‘n arm besering)










