Hoërskool Swartland verwelkom nuwe personeellede
ADVERTISEMENT
Hoërskool Swartland verwelkom graag drie nuwe personeellede. Hoërskool Swartland is ook baie opgewonde om u deel van die span te hê.
Me. Liezel van der Merwe
- Alumni en oud-leerder

Mev. Klara Jooste
- Verbruikerstudie
- Toerisme
- Lewensoriëntering

Me. Inalise du Plooy
- Digitale Tegnologie
- Geografie
- Toerisme










