Uitstekende uitslae vir Hoërskool Parys in Nasionale ATKV-Afrikaans Olimpiade
ADVERTISEMENT
Uitstekende uitslae vir Hoërskool Parys in Nasionale ATKV-Afrikaans Olimpiade. Baie geluk aan die onderstaande leerders wat uitstekend gevaar het in die jaarlikse Afr. Olimpiade. Hulle het die onderstaande posisies in die Vrystaat behaal:
- Jadon Smit – 1 ste in die Vrystaat en 5 de nasionaal
- Hilke Scheepers – 3 de in die Vrystaat en 10 de nasionaal
- Yaoundé Litchfield en Ananje Steenkamp – gesamentlik in die Vrystaat en 13 de nasionaal
- Kyla Jardim – 5 de in die Vrystaat en 15 de nasionaal
- Charné Nel – 6 de in die Vrystaat en 17 de nasionaal
- Reinhard van der Hoven 7 de in die Vrystaat en 18 de nasionaal
- Ingemar Fouché 10 de
Dit beteken die skool het 8 van die toptien leerders in die provinsie!










