Hoërskool Witteberg R5 gemeenskapsprojek groot sukses
ADVERTISEMENT
Hoërskool Witteberg se jaarlikse R5 gemeenskapsprojek het vandag plaas gevind by verskeie inkopiewinkels in die dorp! Ons kaste loop oor en ons seëninge nog meer! Baie dankie aan elke inwoner vir julle oop-hand! Die skool bedank al die verskeie winkels betrokke. Sonder julle sou hierdie jaarlikse instelling nie kan plaasvind nie!















