Hoërskool Durbanville Gholf nuus
ADVERTISEMENT
Hiermee Hoërskool Durbanville gholf nuus . Dankie aan ons twee puik gholfspelersvan die skool se naam hoog hou.
Junior African Champs
Erinvale Junior Open
Clovelly Junior Winter Series #4
Atlantic Beach Links Junior Championship
Tiaan Louw wen die o.15 afdeling van die Erinvale Junior Open met ‘n telling van 72. Tiaan Louw eindig 2de op -1 en George Stapelberg 6de op +8 in die o15 afdeling van die Clovelly Junior Winter Series #4.
Tiaan Louw eindig 1ste op +4 en George Stapelberg 5de op +6 in die o15 afdeling van die Atlantic Beach Links Junior Ope.
George Stapelberg behaal 3de plek in die Junior African Champs in Durban. Geluk Durbies, ons is trots!
#TrotsDurbanville #DurbiesGholf
Foto: Gholf – Tiaan Louw & Gholf George Stapelberg











