Laerskool Saamtrek hokkiespelers word in provinsiale spanne ingesluit
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan Miané Schutte en Alex Bezuidenhout wat albei as “Speler van die wedstryd” aangewys is in hul o.12 Noordwes spanne tydens die provinsiale toernooi te Ermelo. Samies is trots op hulle!












