HTS John Vorster leerders presteer aan SAICE Internasionale Brugboukompetisie
ADVERTISEMENT
Baie geluk aan HTS John Vorster leerders CJ van Aswegen, Minieke Swart en Marcus Sonnekus met die bou van ‘n uitsonderlike brug. Dié JV-trio het is sewende geplaas by die SAICE Internasionale Brugboukompetisie.
![]()










