Verskeie personeellede van Die Hoërskool Brandwag het die NSS-vraestelle gemerk
ADVERTISEMENT
Verskeie personeellede van Die Hoërskool Brandwag was vanjaar betrokke by die merk van NSS-vraestelle na afloop van die matriekeindeksamen. Hulle is mev. N. Edwards (Afr. HT Vr. 2, merker), mnr. J. Erasmus (Afr. HT Vr. 3, senior merker), mev. R. Ferreira (Rekeningkunde, Vr. 1, merker), mev. S. Jansen van Vuuren (IGO Vr. 1, senior merker), mev. L. Olbe (Wiskunde Vr.1, onderhoofmerker), mev. L. Radien (Afr. HT Vr. 3, merker), mev. J. Snyman (Fisiese Wetenskap Vr. 1, senior merker), mev. K. Viljoen (Afr. HT Vr. 3, senior merker), mnr. G. Vorster (Geografie Vr. 1, merker) en mev. H. Nell (RTT Vr. 2, hoofnasiener).










