Laerskool Aliwal-Noord sê hallo en totsiens aan
ADVERTISEMENT
Laerskool Aliwal-Noord Groet Juf. Nelmarie Verwey. Na ses jaar moes ons afskeid neem van Juffrou Nelmarie Verwey. Mrs Verwey was firstly our highly appreciated and loved Grade 3 teacher before moving to the Gr. 4’s for the first term of 2023. She shared her positive outlook on life on a daily base with all her learners and added so much value to each of these children’s lives. Ons sal Juffrou Nelmarie vir seker mis, veral haar goeie sin vir humor, asook as organiseerder van ons Voedingskema. Ons beste wense vergesel haar en haar gesin.

Laerskool Aliwal-Noord Verwelkom Juf. Stefanie Van Der Walt. Juffrou Stefanie is ‘n oud-Alie wat in 2014 aan Hoërskool Aliwal-Noord gematrikuleer het en het haar B.Sc Landbouwetenskap in 2018 behaal. In 2022 behaal sy haar NGOS onderwys-kwalifikasie. Sy is ‘n toegewyde onderwyseres met ‘n voorliefde vir diere. Sy is ook lief vir perdry, lees, draf, stap, bergklim en kuns. We trust that Miss van der Walt will be very happy at Alies and will make the best of every opportunity that’s been offered to her.










