Hoërskool Grens Brugbouspan vaar uitstekend in kompetisie
ADVERTISEMENT
Vrydag 25 Augustus het die brugbou-trio Caidon Potgieter, Ruan Potgieter en Jordan Simpson aan die SAICE Internasionale Brugboukompetisie in Midrand, Johannesburg deelgeneem. Vyftien skole het aan die kompetisie deelgeneem. Hoërskool Grens leerders se brug het in die 11de posisie geëindig.
Caidon Potgieter, Ruan Potgieter, Jordan Simpson.










